‘Desperate’ hersiene begroting verwag
Ontwikkeling wéér in spervuur?
Ontleders verwag nie groot verrassings in vanmiddag se hersiene begroting nie, met die finansminister wat waarskynlik bedryfsbestedingsvure met ontwikkelingsgeld gaan blus.
Finansminister Iipumbu Shiimi is tussen die duiwel en die diep blou see en sy hersiene begroting vanmiddag sal waarskynlik opnuut gekenmerk word deur besnoeiing aan ontwikkelingspr
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie