BoN wil 600 kg goud van plaaslike myne koop

Reserwes kry ’n hupstoot
Die adjunkgoewerneur van die sentrale bank meen dié stap sal ekonomiese veerkragtigheid bevorder.
Nikanor Nangolo
Die Bank of Namibia (BoN) beplan om 600 kilogram goud teen die die laaste kwartaal van 2026 van plaaslike myne te verkry as deel van ’n strategie om die land se buitelandse valut
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer