Bipa dring aan op inligting oor eienaars
Meerderheid voldoen nie aan maatreëls
Bipa beboet maatskappye aanvanklik slegs N$3 750, plus N$75 per dag, tot deregistrasie, as hulle nie aan sy nuwe maatreëls voldoen nie.
Meer as 170 000 uit ’n totaal van 218 000 maatskappye op rekord by die Owerheid vir Sake- en Intellektuele Eiendom (Bipa) voldoen nie aan nuwe maatreëls oor die openbaarmaking v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie