Besighede aan die kus skuld NamRA meer as N$9 mjd.

8 307 doen aansoek om belastingamnestie
NamRA doen 'n beroep op maatskappye in Erongo om aan die belastingamnestieprogram deel te neem of afdwinging in die gesig te staar.
Adam Hartman
'n Belastingsopdatering wat tydens die vierde jaarlikse Swakopmund-sakeontbyt aangebied is, het aan die lig gebring dat besighede in Namibië se Erongostreek meer as N$9,3 miljard
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer