Begroting: Skuld styg tot N$217 mjd.
Pensioen vir bejaardes styg slegs N$100
Die tweede grootste sektorale toekenning is aan veiligheid en sekuriteit, wat N$17 miljard ontvang.
Namibië se nasionale begroting vir die 2026-’27-boekjaar, wat beraam word op sowat N$88 miljard uitgesluit rentebetalings, fokus sterk op maatskaplike dienste.Die minister van f
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie