Arm, armer, Namibiërs
Kredietburo sê 45% kan nie byhou met paaiemente
Armoede bly toeneem in Namibië – met 'n 2020-skatting deur die Wêreldbank wat bevind het dat 1,6 miljoen van die land se burgers in armoede leef.
Nuwe navorsingsuitslae wat die kredietburo TransUnion onlangs vrygestel het, toon dat 45% van Namibiërs sukkel om by te hou met hulle rekeninge en paaiemente. TransUnion se jongst
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie