Erongo vra privaat sektor vir N$230 m. vir skole
Altesaam 90 skole in streek
Die waarnemende direkteur van onderwys in Erongo het gesê 684 graad 1-leerlinge in Swakopmund is nie geplaas nie en dat meer as 2 161 leerlinge op Walvisbaai skool in skofte bywoon.
Die Erongo-streekraad wil hê die privaat sektor moet help om skoolinfrastruktuur ter waarde van N$230 miljoen te finansier, nadat die streek geen ontwikkelingsbegroting vir nuwe s
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie