Ryersgroep laat Namibiese vlag by Cape Epic wapper

Bergfietsry
Rosa van Doorn van Nederland en Vera Looser van Namibië is twee hoogs suksesvolle marathon-bergfietsryers wat vir die eerste keer saamspan.
Andrew Poolman
Dié prestigeryke Cape Epic bergfietswedren begin Sondag met die proloog op die Meerendal-wynlandgoed buite Durbanville in die Wes-Kaap.Vanjaar se roete in die agtdaagse toer strek
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer