• Tuisblad
  • cycling
  • Land se beste padfietsryers meet mekaar se krag en vernuf

Land se beste padfietsryers meet mekaar se krag en vernuf

Padfietsry
Op 'n nuwe roete vir die Nedbank nasionale kampioenskap wag 'n sterk en opwindende kompetisie in verskeie kategorieƫ.
Andrew Poolman
Die inskrywing van die 28-jarige, uitgetrede Tristan de Lange kan ‘n interessante kinkel in die verloop van die elite mans padresies by Sondagoggend se Nedbank nasionale padf
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer