Deur na Europa en die wêreld oop vir jong Surén
Bergfietsry
Op sy jeugdige ouderdom is hierdie ondersteuning presies die regte medisyne, meen afrigter Hans du Toit.
Die begaafde 18-jarige Namibiese fietsryer Roger Surén kry ‘n uitsonderlike geleentheid om sy talent ten volle te ontgin met die nuus dat hy deur die Europese professionele span
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie