‘Hulle het oorlog teen ons gevoer’

Beskuldigdes staan nou tereg op moord
Wyle Justine Shiweda was buite die hofsaal ’n toegewyde ma en dogter.
Tuyeimo Haidula
Die aanklag van poging tot moord op die beheeraanklaer van Ondangwa, Justine Shiweda, is gister amptelik na klagte van moord en sameswering om moord te pleeg verander nadat sy Sate
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer