Voorlopers kortstondig aarde toe gebring

Klubkrieket
Die voorloper APS Wanderers is ondanks sy eerste glips steeds in die binnebaan om sy plek in die eindstryd te bespreek.
Andrew Poolman
Die voorlopers APS Wanderers en ATG WHS Old Boys het beide Saterdag ‘n pak slae gekry, maar het Sondag hul gebruiklike standaard herstel en hou steeds hul kanse in hul eie hande
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer