Wie gaan die kroon dra?
Die kroning van Mej Namibië 2025 vind vanaand op Ongwediva plaas, met tien meisies wat om die gesogte titel meeding. Hou sosiale media dop vir die jongste nuus. Foto Gerine Hoff


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie