Ontmoet Mnr. en Mej. Supranasionaal

Die gewilde skoonheidskompetisie Mnr. en Mej. Supranasionaal het die afgelope naweek in Windhoek plaasgevind. Savannah Pereira is as die nuwe Mej. Supranasionaal gekroon en Mmoloki Samoca het met die titel van Mnr. Supranasionaal weggestap. Foto’s Facebook

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer