N$35 000 per dag in Shoprite en Checkers se Afrikadag Bonanza!
Maak gereed om Afrikadag en 35 jaar van Namibiese onafhanklikheid in ware wenstyl te vier met Shoprite en Checkers se N$35 000 per dag – N$175 000 in totaal – wat weggegee word vir die hele week! Vanaf vandag sal sewe gelukkige kopers elke dag N$5 000 in koopbewyse wen en wat saam N$35 000 per dag is.
So skryf jy in:
Koop enige van die vyf deelnemende produkte wat geadverteer word
Neem 'n foto van jou kwitansie
WhatsApp #AfricaDay25 en die foto na 085 785 6231
Beantwoord 'n vinnige, maklike vraag
So maklik soos dit!
Wenners sal daagliks om 19:00 op Namibian Sun, Republikein en Allgemeine Zeitung se sosiale mediabladsye aangekondig word.
Belangrik: Wenners ontvang hul koopbewyse ná Afrikadag op 25 Mei, so maak seker jy loer gereeld op sosiale media. Of jy voorrade bou of net jou weeklikse inkopies doen, is dit jou kans om kruideniersware in goud te verander!
Koop, kiek en wen - Afrikadag was nog nooit so spesiaal nie!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie