No Image Caption

Hokaai, wag vir my!

Iréne-Mari van der Walt
Le-Andrie van Niekerk het dié twee “plaasjapies” gekiek en met die oulike foto wen sy ons Kiekiekompetisie vir Augustus. Haar prys word geborg met die komplimente van Enjoy Namibia.

Kommentaar

Republikein 2025-09-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer