Porky’s vier drie dekades

Vir polonies en meer
Met dertig jaar se ondervinding, lê daar nog heelwat vir hierdie familie besigheid voor.
Porky’s Meat Market het al in 1990 sy deure geopen, en vandag lyk dinge veel anders as toe drie onderwysers – Basil Bean, Andre Swiegers en Sybrand Burger – destyds besluit h ...

Kommentaar

Republikein 2022-08-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer