Onbevestigde aardbewing wyd gevoel

Elvira Hattingh
Verskeie mense in die omgewing van Otjiwarongo, Outjo, Kalkfeld, Uis asook Omaruru sê hulle het gisteroggend net ná 09:00 ‘n ligte aardbewing gevoel.Die geologiese opname binne
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer