‘Moenie Tsumeb se water drink’

Kook dit éérs, sê dorpsraad
Dundee Precious Metals het sy werknemers verwittig dat dit tydens roetine-toetsing ontdek het dat die dorp se mikrobiologiese vlakke dit ongeskik vir menslike gebruik maak.
Elvira Hattingh
Inwoners van Tsumeb word aangeraai om alle water te kook voordat hulle dit drink, terwyl die munispale raad besig is om toetse op die gehalte van die dorp se drinkwater uit te voer
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer