Historiese gebou trek nuwe baadjie aan

Ontvang 15 000 euro vir opknappings
'n Opgeknapte historiese mineralogiegebou op Tsumeb is onlangs geopen.
Enzo Amuele op Tsumeb
Enzo Amuele op TsumebDie Duitse ambassade in Windhoek het 15 000 euro aan die Tsumeb-museum bewillig vir die herstel van die historiese mineralogiegebou wat in 1950 opgerig is.Dit
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer