Skryf dit in jou dagboek

ELKE WEEK

*Elke Saterdag tussen 07:00 en 12:00 word die Bio-Markt/Green Market by die Stephanus-kerk in Dr Kenneth Kaundastraat aangebied.

*Geniet elke Sondag koffie en koek by Farm Krumhuk. Dit kos N$80 vir volwassenes en sluit 2 stukke koek en “bottomless” koffie of tee in. Toegang vir kinders onder 6 is halfprys. Vir meer inligting, kontak 061 233 645. Besprekings is noodsaaklik vir groepe groter as 7.

NOU AAN DIE GANG

*Die MTC Wine Extravaganza by die Windhoek Buiteklub duur nog môre (2 Julie). Kaartjies is teen N$150 via webtickets.com.na beskikbaar.

* The Power of Love, 'n versameling van beeldhouwerke deur die Zimbabwiese kunstenaar Kudzanai Katerere, word tot 14 Julie by die Bellhaus Atelier and Galerie (Bellstraat 18) in Windhoek uitgestal.

*Die foto-uitstalling Sport X Culture – wat die gees van Namibië se gunstelingsportsoorte vasvang – kan tot 7 Julie in die ouditorium van die Goethe-instituut besigtig word.

*’n Uitstalling van Ocean Month-hoogtepunte kan daagliks van 10:00 tot 17:00 by die Swakopmund-museum besigtig word, wat werk deur Ocean Conservation Namibia (OCN) en die uitwerking van plastiekbesoedeling in Namibië en wêreldwyd, ten toon stel. Die uitstalling duur tot 12 Julie.

*Die Interwoven-uitstalling, ’n produk van die Bellhaus Karakulia-inisiatief, kan tot 23 Julie by die Bellhaus Atelier and Galerie besigtig word. Dié uitstalling bestaan uit vier unieke, pasgemaakte tapyte wat vier kunstenaars ontwerp en Karakulia Weavers geweef het.

VANDAG

*Die Fun Funky Functional Products from Found Objects-uitstalling open om 18:00 by die Namibia Craft Centre se Omba-galery.

*Die tweede kinetiese kunssessie met die kunstenaar Dewald Veldsman begin om 18:00 by die Bellhaus-galery. Besoek bellhaus.art vir meer inligting.

*Die Suid-Afrikaanse sanger Danie Niehaus tree vanaand om 18:00 by Droombos op. Kaartjies is teen vanaf N$200 via quicket.co.za beskikbaar. Skakel 083 2888 352 vir enige navrae.

*Drag Night – onder regie van Lize Ehlers – bied ’n “Kersfees in Julie”-vertoning by Café Prestige in Windhoek aan. Die geleentheid begin om 19:00 en kaartjies kos N$80 by die deur. ‘n Tweede vertoning vind ook môre (2 Julie) plaas.

*Die driedaagse internasionale Desert Storm IV-gevegskunskompetisie vind vandag, môre en Sondag by die Jan Wilken-sportkompleks in Walvisbaai plaas. Kaartjies sal by die deure beskikbaar wees of kan vooraf by 081 127 4711 bespreek word.

MôRE

*Die Stepping Stone-skool bied hul Galjoen Derby-fees by hul oop erf oorkant Ocean View Spar in Swakopmund aan. Terwyl die hengelkompetisie by die strand plaasvind, kan die res ’n gesinspretdag geniet, wat ‘n potjiekos- of braaibroodjie-kompetisie insluit waarvoor groot pryse op die spel is. Feesgangers kan lewendige vermaak, eet- en drinkgoed, springkastele, speletjies en stalletjies te wagte wees. Vir inligting oor die hengelkompetisie, kontak Jurie by 081 418 9189, en om vir die kookkompetisies in te skryf, kontak Yasmin by 081 220 9723. Toegang is N$20 vir volwassenes en N$10 vir kinders.

*Die Standard Bank/AfriTin Tinman-uitdaging vind by Uis plaas. Besoek raceday.events/tinman-2022 vir meer inligting en kategorieë.

*Die immergewilde Windhoek Boeremark vind van 08:00 tot 13:00 by die skougronde plaas. Die toegangsfooi is N$5 vir volwassenes en gratis vir pensioenarisse en kinders. Kontak Esme by 081 277 8677 vir meer inligitng. Ander markdatums is 30 Julie, 3 September, 8 Oktober, 29 Oktober, 3 Desember en 10 Desember.

*’n Massiewe boeremusiekfees vind vanaf 10:00 by Armae aan die buitewyke van Okahandja plaas, met musiek deur Hennie de Bruyn, Hardeveld Boereorkes, Glen Pearce, Allastaire van Wyk en Koos Brand. Daar is ook vermaak vir die kinders, stalletjies en rugby (Suid-Afrika teen Wallis) op die grootskerm. Rig enige navrae aan 081 315 7197 of [email protected].

*Geniet ‘n middag in die teenwoordigheid van Denise Newman (Bridgette van Suidooster) by die Sea Side Hotel in Swakopmund. Kaartjies kos N$220 per persoon, wat ‘n ligte versnapering insluit. Kontak PSW Hairport by 081 672 2074 / 081 308 0536 / 081 367 5357 vir inligting en kaartjies. Die geleentheid begin om 15:00.

*Danie Niehaus tree vanaf 18:30 by Atlantic Villa in Swakopmund op. Kaartjies kos N$150 via webtickets.com.na.

5 JULIE

*DEFINITION: Art bied ’n filosofie- en poësie-aand aan waar die onderwerp “Het die heelal bewustheid?” onder die vergrootglas geplaas sal word. Die geleentheid vind van 18:00 vir 18:30 tot 20:30 by The Village Opera House plaas. Kaartjies kos N$20 by die deur en ’n kontantkroeg sal beskikbaar wees.

7 JULIE

*Fraitaxtsēs sores tsîn ge ra≠gâ / Ondjembo yo Null Vier, ‘n uitstalling deur die Berlyn-gebaseerde kunstenaar Ixmucané Aguilar, open om 18:00 by die Nasionale galery (NAGN) en kan tot 6 Augustus besigtig word.

8 JULIE

*Die befaamde Franse pianis David Greilsammer lewer ’n solo-klavieruitvoering by die Nasionale teater (NTN). Kaartjies beloop N$250 via webtickets.com.na en die konsert begin om 20:00.

9 JULIE

*Die Finkenstein Bosmark vind weer by die landgoed aan die buitewyke van die hoofstad plaas. Ook op die program is die Clausthaler-roete (4 km of 8 km). Registreer hiervoor via [email protected]. Deelname kos N$100 vir volwassenes en N$50 vir kinders (vroeë registrasie) of N$150 (laat registrasie).

*Sluit aan by Definition: ART se verf- en wyn-aand by The Village in Windhoek. Die tema van dié sessie is wetenskapfiksie-drama. Die geleentheid begin om 18:00 en duur tot 20:30. Kaartjies kos N$300 per persoon of N$500 per paartjie en sluit eetgoed, “bottomless” wyn, ’n skilderdoek en verf in. Daar is slegs plek vir 20 mense, en besprekings is noodsaaklik. Bespreek jou kunservaring by 081 425 1056.

APARTE KASSIE

Erik Holm op pad na Namibië

Die verlamde Suid-Afrikaanse akteur Erik Holm, wat die rol van Rian Malherbe in Binnelanders vertolk, toer vandeesmaand deur Namibië met sy motiveringspraatjie “Van Trauma tot Triomf”.

2 Julie: Oranjemund. Kontak Rhonda by 081 246 43`9

4 Julie: Windhoek. Kontak Luzaan by 081 384 8232

5 Julie: Grootfontein. Kontak Ryno by 081 225 7441

7 Julie: Swakopmund. Kontak Julie by 085 275 7905

8 Julie: Walvisbaai. Kontak Belinda by 081 127 6586.

’n Beperkte aantal kaartjies is beskikbaar, so kry joune vroegtydig!

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 367.90/OZ UP +0.91% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.30/BBP DOWN -0.0162 | Platinum US$ 997.98/OZ UP +1.29% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 367.90/OZ UP +0.91% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.30/BBP DOWN -0.0162 | Platinum US$ 997.98/OZ UP +1.29%