Namibiese skeppers ontvang erkenning
Openbare stemmery nou in volle swang
Plaaslike kreatiewe persone ontvang kontinentale erkenning met verskeie benoemings vir die African Content Creators Awards. Die erkennings beklemtoon die groeiende invloed van plaaslike talent op Afrika se kreatiewe landskap.
Namibiese vermaakpersoonlikhede is amptelik vir die komende African Content Creators Awards (ACCA) genomineer, met die openbare stemfase wat tans in volle swang is.Alhoewel die amp
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie