Kunssinnig
Jou kuns nuus in een sin
• Die Goethe-instituut en die Welwitschia-universiteit sal hul kragte saamsnoer om ’n kursus in Duits aan te bied.
• Die Nasionale Kunsgalery doen ’n beroep op kunstenaars om hul kunswerke van Sam Nujoma vir ’n uitstalling in te skryf, wat voor die stigterspresident se begrafnis op 1 Maart bekend gestel sal word.
• Inskrywings vir ’n game jam-geleentheid aangebied deur die Goethe-instituut in Lagos is oop tot Sondag ’ die Echoes Game Jam stel die verbeelding tot die verlede, hede en toekoms.
• Whuda Marble Art Namibia se Earth to Light, ’n uitstalling van marmerwerke, open op 6 Maart by die Nasionale Kunsgalery.
• OMDis is op soek na ’n inwonende kunstenaar wat vir ’n maand in Oranjemund kan woon en kunsklasse asook ’n uitstalling kan aanbied.
• Verskeie Namibiese kunstenaars het hul kragte saamgesnoer om die afgelope Dinsdag ’n uitstalling getiteld, Slow Burn, by die SMAC-kunsgalery op Stellenbosch aan te bied.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie