Kunssinnig 25 April 2025
Jou kunsnuus in een sin
• Trevor Nott en Jacquie Tarr se uitstalling Postcards To & From the Future by die Bellhaus-galery sluit môre.
• Die Nasionale Teater bied môre om 18:30 Blended Voices, ’n kompetisie vir kore met prysgeld van N$50 000, aan.
• Natache Iilonga se Shadows & Shades open môre by die Namibiese Kunstevereniging in Windhoek.
• Namibië was onlangs deel van die rekord 101 vierjaarlikse voorleggings aan die Verenigde Nasies onder die 2005 konvensie vir die beskerming en bevordering van diversiteit en kulturele uitdrukking.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie