Kunssinnig 22 Augustus 2025
• Die Frans-Namibiese Kultuursentrum bied vanaand om 19:30 ’n Brasiliaanse jazz-aand aan.
• Erna Chimu en Waters sal op 30 Augustus by die Nasionale Teater optree vir Live in Song.
• Die Nasionale Kunsteraad van Namibië (NACN) nooi Namibiërs uit om hul volksverhale vir sy Letterkundefees te vertel– stories moet teen Donderdag 4 September om 16:00 ingedien word.
• Die Nasionale Erfenisraad bied vanjaar Erfenisweek vanaf 15 tot 21 September aan.
• NACN doen ’n beroep op skrywers en outeurs om aansoek te doen vir hul derde befondsingsiklus van 2025-’26 – aansoeke is oop tot 12 September om 16:00.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie