Foto ter illustrasie/Pexels
Foto ter illustrasie/Pexels

Kunssinnig 19 September 2025

• Jou kunsnuus in een sin
Iréne-Mari van der Walt
• Die Nasionale Kunsgalery bied vandag ’n feetjieliggie-aand met speletjies van 17:00 tot 20:00 aan.

• Hage Mukwendje se The Faces That Refuse to Fade open op 2 Oktober by die Nasionale Kunsgalery.

• Die Otjomuise Live Arts Festival vind van 31 Oktober tot 1 November by Zoo Park in die hoofstad plaas.

• Leerlinge aan die People’s Primary School het Woensdag twee dokumentêre films – Veraa en The Weight of Tomorrow – gratis saam met filmmaker Othilia Tutu Mungoba gekyk.

Kommentaar

Republikein 2025-10-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer