Kunssinnig 18 Julie 2025
• Othello Joseph en Galilei Njembo sal op Donderdag 31 Julie en Vrydag 1 Augustus by Windhoek Hoërskool te sien wees in ’n teater- en operastuk getiteld ‘You Have Loved Enough’.
• Die Bellhaus-galery bied môre ’n Club Collage-geleentheid aan waar deelnemers kan leer om collages te maak, asook meer oor die geskiedenis van dié kunsvorm te leer.
• Die Namibië Filmkommissie (NFC) doen ’n beroep op filmmakers om aansoek te doen vir finansiering in hul 2025-’26-befondsingsiklus – vir meer inligting besoek www.nfc.com.
• Die Goethe-instituut bied Donderdag om 18:00 ’n gratis inligtingsessie aan vir Namibiërs wat belangstel om hul Ausbildung (vakleerlingskap) in Duitsland te voltooi.
• Georges Gambadatoun doen Maandag om 18:00 ’n voorlesing van die Nigeriese skrywer Jude Idada se boek L’Otor – The Devil’s Pilgrimage by die Goethe-instituut.
• Erna Chimu, Waters en Sagarias Tsam tree Saterdag 30 Augustus by die Nasionale Teater op.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie