Kunssinnig 16 Mei 2025
• Jou kunsnuus in een sin
                                    
                                                            • Die Goethe-instituut in Windhoek bied op 21 Mei om 18:00 nog ’n Language Café-geleentheid aan, waar diegene wat Duits leer aangemoedig word om hul vaardighede in ’n informele omgewing te verbeter. 
• Die Frans-Namibiese Kultuursentrum bied op 23 Mei ’n kinekonsert-geleentheid aan met ’n vertoning van René Clair se 1924-film Paris qui dort en lewendige musiek deur Stéphane Scharlé.
• Die ||Kharas-jeugfees vir die uitvoerende kunste vind vanaf 20 tot 23 Mei op Keetmanshoop plaas.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie