Foto ter illustrasie/argief
Foto ter illustrasie/argief

Kunssinnig 15 Augustus 2025

Iréne-Mari van der Walt
• Unresolved, ’n uitstalling deur ses Namibiese en Suid-Afrikaanse kunstenaars, wat temas van oorlog, herinnering, regte en protes onder die loep neem, open Saterdag om 11:00 by die Project Room-galery.

• Die laaste vertoning van Phillipe Talavera se A Little Prince in Namibia – ’n verwerking van Antoine de Saint-Exupéry se The Little Prince – is vanaand om 19:00 op die planke by die Nasionale Teater.

• Inherited testimonies, ’n uitstalling wat die volkmoord van 1908 deur middel van kuns onthou, kan van vandag af by die Nasionale Kunsgalery besigtig word.

• Die derde befondsingsiklus van die Nasionale Kunsteraad van Namibië het gister geopen – vir meer inligting besoek www.artscouncilnam.org.

Kommentaar

Republikein 2025-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer