Die skrywer Zirk van den Berg tydens sy laaste besoek aan Namibië. Foto argief
Die skrywer Zirk van den Berg tydens sy laaste besoek aan Namibië. Foto argief

Kritters kuier regdeur die winter!

Iréne-Mari van der Walt
Die koue wintermaande is amper hier, maar Windhoek se Kritters belowe kuiertjies met medetaalliefhebbers wat jou hart regdeur die winter sal warm hou!

Die volgende Krit-gesprek word op 20 Mei aangebied met Nicole Jaekel Strauss wat meer oor haar roman Deelfontein deel.

Julie se Krit-gesprek word opgedra aan Afrikaans 100 – die vaandel waaronder die 100-jarige herdenking van Afrikaans se amptelike erkenning as landstaal gevier word – met dr. Nicoline Woest wat hierdie gesprek lei. Die Windhoekse Mannekoor, onder leiding van Erina Junius, tree ook hier op.

[email protected]





GRYSBLOK:

Datums, onderwerpe en gaste vir vanjaar se Krit-gesprekke:

20 Mei – Deelfontein: Nicole Jaekel Strauss

17 Junie – Duifeling: Lize Albertyn du Toit

15 Julie – Rivierland: Karel Schoeman (Afrikaans 100)

19 Augustus – Hemel en Aarde en ons: Zirk van den Berg

23 September – Onrus op Steynshoop: Ingrid Winterbach

21 Oktober – Seun: Dana Snyman

Kommentaar

Republikein 2025-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer