Foto ter illustrasie/Pexels, Picjumbo
Foto ter illustrasie/Pexels, Picjumbo

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
STEEDS AAN DIE GANG

• ’n Gesamentlike foto-uitstalling deur Namibiese tieners, The Caring Namibian Man, kan by die Frans-Namibiese Kultuursentrum besigtig word.



VANDAG

• 08:00 – Die Olifant Rally vind op Gobabis tot die 22ste plaas. Vir verdere inligting, kontak 081 411 1303.

• 19:00 – Die Nasionale Jeugorkesfees vind by die Nasionale Teater plaas, met die wêreldpremière van Otjihambarere – ’n Namibiese verhaal deur Eslon Hindunu. ’n Tweede opvoering vind op die 21ste plaas. Kaartjies kos N$150 en is via webtickets.com.na beskikbaar.



MôRE

• 19:00 – Drag Night Namibia bied African Renaissance met Koningin Cleopatra aan by The Village Garden. Kaartjies kos N$140 op webtickets.com.na en N$160 by die deure. Die beste Afrika-kostuum wen kaartjies na die volgende vertoning!



DONDERDAG 26 JUNIE

• 17:00 – Die MTC Wyn-ekstravaganza vind by die Windhoek Buitekluboord tot 22:00 plaas, en tot die 28ste. Kaartjies kos N$300 en is via webtickets.com.na beskikbaar.

Kommentaar

Republikein 2025-08-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer