Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
• Die jaarlikse Lüderitz Kreeffees vind by die Waterfront tot 5 Mei plaas, met kuns en kultuur, vermaak en opvoedkundige aktiwiteite en natuurlik hope kreef!
• Die Atusheni Expo, met stalletjies, musiek en pret, vind buite die Kuisebmond-stadion in Walvisbaai tot 5 Mei plaas.
• Moods and Moments II – ’n uitstalling deur Mechthild Merdes kan besigtig word by die Nasionale Kunsgalery tot 17 Mei.
• Agrafe – ’n gemengde media-uitstalling deur die Namibiese kunstenaar Pieter Basson kan by die Frans-Namibiese Kultuursentrum tot 22 Mei besigtig word.
• Art through the eye of an artist – ’n solo-uitstalling deur Andrew van Wyk word tot 14 Junie by die Nasionale Kunsgalery uitgestal.
VANDAG
• 17:00 – Die Good Food Market bied Bites & Blues aan, met Suide-geïnspireerde disse en lewendige musiek deur Roadhouse Blues en Groove Alliance by The Village Garden. Kaartjies begin vanaf N$30 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
MôRE
• 08:00 – Die Windhoek-boeremark vind by die skougronde tot 13:00 plaas, met kuns, kunsvlyt en kos wat te koop is. Vir meer inligting kontak [email protected].
• 12:00 – ’n Afrikaanse hiphop-fees vind by die Rehoboth-stadion plaas, met Jericho, Rush, Ixa, Roda Tabakan, Dichef, JF, Mainches, G-Twizzy, Keenen, Wardo, Explicit, Coksie en Klasman. Toegang kos N$100 (kinders onder ses en pensioenarisse gratis); N$70 vir koelbokse en N$30 vir voertuie.
• 19:00 – Strictly Soul, met musiek deur DJ Akio en spesiale gaste, word by die Village Garden aangebied. Kaartjies begin vanaf N$100 en is via quicket.co.za beskikbaar.
WOENSDAG 7 MEI
• 17:30 – Mom’s Night to unWINEd met Enjoy Life – ’n ma-en-dogter-ete by Little Forest in Eros. Kaartjies kos N$300 en is beskikbaar via eticket.my.na.
VRYDAG 9 MEI
• 15:00 – Die jaarlikse Seawork Seekosfees vind by die Olympia-swembad in Windhoek plaas, waar passievolle verkopers hul kulinêre skeppings ten toon stel. Die pret gaan op Saterdag 10 Mei voort met pret vir die kinders, sowel as optredes deur Vaughn Ahrens, The Ells, Roadhouse Blues, Yesterdaye, Cadence Collective en ander verrassings. Kaartjies kos tussen N$50 en N$900 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 19:00 – Jazzaand en kunsuitstalling by die Speakeasy in Windhoek, met musiek deur Bubu Kakuva en kuns deur Luke.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie