Foto ter illustrasie/Pexels/Bud Jenkins
Foto ter illustrasie/Pexels/Bud Jenkins

Kollig-kalender 7 November 2025

Iréne-Mari van der Walt
VANDAG

• 10:00 – Oriege-fees is ’n tweedaagse sosiale geleentheid wat mense bymekaarbring deur prettige en opwindende sosiale aktiwiteite by Freedom Plaza. Kaartjies begin vanaf N$80 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

• 18:00 – Sluit aan by 1500 Cultural Agenda met DJ Lotus by die Frans-Namibiese Kultuursentrum. Kaartjies kos N$20 by die deur.

• 19:00 – Promiseland bied Rocco de Villiers in konsert aan by Beach Hotel Swakopmund. Kaartjies begin vanaf N$200.

MôRE

• 19:00 – Midlife tree by Atlantic Villa in Swakopmund op. Kaartjies kos N$300 en is beskikbaar via webtickets.com.na.



MAANDAG 10 November 2025

• 19:00 – Die Wetenskaplike Vereniging van Namibië bied die bekendstelling van Kalahari Diaries – Impressions of a Desert People deur Dr Allen Zimbler aan. Toegang is gratis.

VRYDAG 15 NOVEMBER 2025

• 15:00 – Jou Fees is ’n Afrikaanse musiekfees by WHS Vegkop. Kaartjies kos N$150 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

Kommentaar

Republikein 2025-11-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer