Kollig-kalender 21 November 2025

Iréne-Mari van der Walt
VANDAG

• 09:00 – Die eerste Kersgholfdag vir liefdadigheid word by die Windhoek Buitekluboord aangebied met ’n prysuitdeling om 18:00. Kaartjies kos N$2 000 en is via etickets.my.na beskikbaar.

• 19:00 – Die Katutura Modeweek vind by die Frans-Namibiese Kultuursentrum onder die tema “Cultural Fusion KFW 2025” plaas. Kaartjies begin vanaf N$50 en is via webtickets.com.na beskikbaar.



MôRE

• 13:00 – Spin and Groove – ’n leefstylgeleentheid wat die “spin-en-groove-kultuur” vier, vind by Windhoek Spin City plaas. Kaartjies begin vanaf N$150 en is beskikbar via webtickets.com.na.

• 17:00 – The Restoration Concert met Sinach as hoofkunstenaar vind by die Hage Geingob-stadion plaas. Kaartjies begin vanaf N$100 en is via webtickets.com.na beskikbaar.



MAANDAG 24 NOVEMBER

• 18:00 – Die ambassade van Indonesië in Namibië bied “Unity in Diversity: Cultural Harmony of Indonesia and Namibia” by die Nasionale Teater aan. Toegang is gratis.



DONDERDAG 27 NOVEMBER

• 17:30 – Die bekendstelling van Sibila /Khoeses se boek oor onuitgesproke realiteite in Afrika-huise wat ons breek by die nasionale biblioteek. Kaartjies kos N$300 en is beskikbaar via webtickets.com.na.



VRYDAG 28 NOVEMBER

• 17:30 – Roof of Africa se Kersnagmark met stalletjies, kos, drankies en geskenke.

Kommentaar

Republikein 2025-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer