Foto ter illustrasie/Pexels
Foto ter illustrasie/Pexels

Kollig-kalender 19 September 2025

Iréne-Mari van der Walt
MôRE

• 18:00 – The Tomorrow Band, Johnny Louw, Echo Vision en Junk Halo tree by The Handle Bar op. Kaartjies begin vanaf N$50 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

• 20:00 – Die Mej. NGO Namibië-skoonheidskompetisie vind by die Hilton Hotel in Windhoek plaas. Kaartjies begin vanaf N$150 en is beskikbaar via webtickets.com.na.



SONDAG 21 SEPTEMBER

• 10:00 – Sluit aan by die wêreldwye Royal Enfield One Ride vanaf Namibia Motorcycles in Windhoek na Okahandja Country Lodge. Fietse is te huur teen N$800, met ’n spesiale tarief vir ’n vaste spyskaart by die lodge en ’n braai vanaf 17:00 in Windhoek.



VRYDAG 26 September

• 16:00 – Soufsidechill Hype is terug in Windhoek by die Hage Geingob-stadion met ’n kragtige unieke ervaring met plaaslike en Suid-Afrikaanse DJ’s. Kaartjies begin vanaf N$100 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

• 22:00 – Whildthyme Events Africa bied Timo ODV, een van Suid-Afrika se topmusiekvervaardigers en DJ’s by die Origin nagklub aan. Kaartjies begin vanaf N$25 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

Kommentaar

Republikein 2025-09-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer