Kollig-kalender 11 Julie 2025
VANDAG
• 18:00 – Die MTC Wine Extravanganza vind op Ongwediva by die handelskousentrum tot 22:00 plaas en duur môre voort. Kaartjies kos N$300 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 18:30 – Groet die Grotman 2, met Phillru van Achterbergh in die rol van die Grotman, by Windhoek Hoërskool. Kaartjies kos N$300 en is beskikbaar via eticket.my.na.
• 19:00 – Die Hoeked Comedy All Stars – Loyiso Gola, Rob van Vuuren, Dian Oliphant en Waylene Beukes – tree by die Nasionale Teater op. Kaartjies kos N$350 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 19:00 – Ishaaq (Izzy) Martin tree by Muso’s Cafe in Windhoek op. Kaartjies kos N$40.
MôRE
• 06:45 – Die Omnicare Trust bied die #BagsOfHope 5 km-aflosuitdaging aan, wat by die Namspire Sport Village in Sean McBridestraat begin.
• 08:30 – Die Botaniese Vereniging bied ’n begeleide staptoer in Windhoek se botaniese tuine tot 10:45 aan. Toegang is N$30 vir besoekers en gratis vir lede.
• 18:00 – Sluit aan by die Cocktail & Canvas-geleentheid by La Leona Mexican Restaurant (51 Julius Nyerere Straat, Windhoek). Kaartjies kos N$350 en sluit drankies en versnaperinge in.
DONDERDAG 17 JULIE
• 19:00 – Herta Kolberg bied ’n geïllustreerde aanbieding aan wat sommige van die verskillende terme verduidelik wat gebruik word om “uitheemse” en “indringerspesies” by die Nasionale Botaniese Navorsingsinstituut te beskryf.
VRYDAG 18 JULIE
• 18:30 – Pro-Ed Academy Swakopmund alumni-ete saam met Pietman Geldenhuys by die skoolsaal. Kaartjies kos N$400 via eticket.my.na.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie