Ikoon eersdaags op die planke

Henriette Lamprecht
Elzabè Zietsman is ’n ikoon in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf en daar is geen genre waarin sy nie haar majestueuse en luisterryke debuut gemaak het nie. Sy is op toer
...

Kommentaar

Frik Stegmann 1 Jaar Gelede16 August 2024

Haar vertoning in SA gesien. Uitstekend en kan dit aanbeveel.

Rapporteer

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer