EES neem deel aan ‘The Voice of Germany’
Die Namibies-Duitse musikant EES het sy deelname aan die 15de seisoen van The Voice of Germany aangekondig. Sy eerste verskyning is vir 26 September geskeduleer. Hy het ook aangekondig dat hy aan ’n nuwe album werk, waarvan die eerste enkelsnit, getiteld “MANUVA”, op 3 Oktober vrygestel sal word. Foto verskaf


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie