Die Boekrak
’n Ongekunstelde blik op die lewe van Koos Kombuis, een van die bekendste stemme van die Voëlvry-beweging. Met musiek, rebellie, verhoudings en persoonlike ervarings as agtergrond vertel hy van ’n lewe wat selde volgens die reëls verloop het. Die boek, Seks & Drugs & Boeremusiek, bied ’n kykie na ’n kunstenaar wat gehelp het om die grense van Afrikaanse musiek en kultuur te verskuif.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie