Photo Caption
Photo Caption

Die Boekrak

Annemarie du Toit

Mense glo Stormwater is vervloek. Elke jaar roep die see sy slagoffers. Is dit hoekom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie deurbring op soek na antwoorde. Freya word ook gedwing om haar somer in hierdie vreemde kusdorpie deur te bring – asof vars lug ’n kuur vir haar chroniese siekte kan wees. Ten minste kan sy haar aandag aflei deur saam met Caleb speurder te speel. Maar wat as die waarheid ’n tsoenami is wat wag om hulle te vernietig?

Kommentaar

Republikein 2026-08-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer