’n Fees van kore
            
                                                            Alle paaie lei eerskomende Sondag na Windhoek Hoërskool (WHS) wanneer altesaam 11 kore die verhoog sal betree in FNB Windhoek Woordfees se Koorfees. Die kore sal vanaf 18:00 die gehoor met hul stemme bekoor. Frank Opperman sal op 9 en 10 Augustus in Swakopmund en in Windhoek op die verhoog te sien wees met sy verhoogstuk Reünie. Kaartjies vir beide geleenthede en al die items op die FNB Windhoek Woordfees-program is beskikbaar by www.eticket.my.na. Dié foto’s is tydens verlede jaar se Koorkonsert geneem. Foto’s Tanja Bause
                                    
            
        

                
                
                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie