‘Timeless Tapestry’ is tydloos
Die Timeless Tapestry-uitstalling kan vir nog ’n maand – tot 13 April – by die Bellhaus-galery besigtig word.
Bellhaus se eerste uitstalling van die jaar, wat deur die Goethe Instituut aangebied word en saamgestel is deur die eienaar van Bellhaus, Andrea Behnsen, is glo gekies met die oog daarop om Namibiërs aan sluimerende patriotisme te herinner.
Die uitstalling kan tydens Bellhaus se nuwe ure besigtig word. Die galery is voortaan van Maandae tot Vrydae vanaf 09:00 tot 12:30 en 14:00 tot 17:30 oop en Saterdae vanaf 09:00 tot 12:30.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie