Walvisbaai se mooiste tieners gekroon

Tieners ding om kroon mee
Vir die eerste keer kon die hawedorp se jong mans ook aan 'n skoonheidskompetisie vir tieners deelneem.
Leandrea Louw
Nege meisies en vier seuns het onlangs om die gesogte kroon van Mej. en Mnr. Tiener Walvisbaai meegeding. Roche Thomas is as Mej. Tiener Walvisbaai gekroon terwyl Valentino van der
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer