Kom hengel saam vir ’n goeie doel
Geldinsamelingsprojek in Swakopmund
Die Stepping Stone School gaan 'n visvangfees hou om geld vir die bou van 'n spesiale onderrig- en ontwikkelingsentrum in te samel.
’n Skool in Swakopmund wat kinders met outisme huisves, hou ’n Galjoen-derbyfees op 2 Julie om geld vir die skool se nuwe spesiale onderrig- en ontwikkelingsentrum ter waarde v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie