Harambee-trustfonds betaal dividend uit

Volhoubare bemagtiging
Werkers trek finansiële voordeel uit hul aandele in 'n toegekende viskwota.
Die Erongo Marine Harambee-trustfonds het onlangs ’n dividend van N$1 464 267 uitbetaal.Die geld is gelykop tussen al die permanente werknemers van Erongo Marine Enterprises (EME
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer