Talaya (18) dring deur na Afrika-kampioenskap

Atletiek
Die skoolmeisie van Auckland is nog nie deur een van die twee nasionale federasies vasgeknoop nie.
Andrew Poolman
Die paalspringer Talaya Vorster het by laas Saterdag se nasionale kampioenskap in haar tuisstad Auckland die Nieu-Seelandse onder 20-titel gewen.Die 18-jarige Vorster se wenhoogte
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer