Sementfabriek se deure vir eers gesluit
Nie voldoende persoonlike beskermende toerusting
Die arbeidsministerie het laat gistermiddag 'n verklaring uitgereik waarin die redes vir die tydelike sluiting van Cheetah Cement aangedui word.
Die Chinese sementfabriek buite Otjiwarongo wat die afgelope tyd verskeie kere oor arbeidskwessies in die nuus was, is deur die ministerie van arbeid, nywerheidsbetrekkinge en werk
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie