‘Ondersoek kantoor van arbeidskommissaris’

Fluitjieblaser stel ACC in kennis
’n Hokaairoeper beweer onreëlmatighede, maar oortredinge word ontken.
Sonja Smith
’n Fluitjieblaser het die Teenkorrupsiekommissie (ACC) van Namibië versoek om bewerings van korrupsie, nepotisme en onreëlmatige werwingspraktyke in die kantoor van die arbeids
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer