Minimumloon vir Namibië kruip nader

Lonekommissie reik verslag uit
Die minister van arbeid, nywerheidsontwikkeling en werkskepping sal die Namibiese Lonekommissie se verslag noukeuring bestudeer en dit daarna na die kabinet vir goedkeuring stuur.
Augetto Graig
Die Namibiese Lonekommissie het Vrydag sy verslag oor ’n ondersoek vir ’n nasionale minimumloon aan die minister van arbeid, nywerheidsbetrekkinge en werkskepping, mnr. Utoni N
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer