Minder werk wenresep vir almal
Van ‘Great Resignation’ tot ‘Quiet Quitting’
Lyfwegsteek is dit beslis níé. Die desperate najaag van balans tussen werk en persoonlike lewe het 'n nuwe wêreldbeweging laat ontkiem. Nilufar Ahmed, 'n senior dosent in maatskaplike wetenskap aan die Universiteit van Bristol, neem "Quiet quitting" onder die loep.
In kantore oraloor – om nie eens van Zoom, Teams en Slack – te praat nie, fluister werknemers én werkgewers oor die Groot Bedanking, of “Great Resignation”, soos dit oorse
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie